Ons het baie goeie terugvoer gekry oor die impak van die Pinksterreeks: In die spore van Barnabas. Ons sal dit steeds waardeer as jy 'n paar minute neem om vir ons ook oor jou gebruik van of deelname aan die Pinksterreeks in te lig. Dit sal baie help met die toekomstige beplanning vir die Seisoen van Luister se prosesse en produkte.

Klik hier om die meningsopname in te vul.

Klik hier om 'n opsomming van die meningsopname te lees.

Kommentaar 

 
# joernaalLiesbet 2011-10-26 12:09
Ek probeer my bes om die joernaal af te laai, maar sonder sukses! As dit as hulpmiddel aanbeveel word, waarom dan so 'n gesukkel om daarby uit te kom!?!?!?
 
 
# JoernaalWebmeester 2011-10-26 19:54
Ek lei af dat jy die Barnabas joernaal soek. Jy moet eers registreer en inteken voor jy dit kan aflaai. Klik op Produkte/Pinkster 2011 en jy sal al die Barnabas hulpmiddels daar kry. Die direkte skakel na die Joernaal is: PPTX formaat - http://seisoenvanluister.co.za/produkte/pinkster-2011/files-download/397_c2b9616794032fb1dcc2b17c6b4e6863 en PDF formaat - http://seisoenvanluister.co.za/produkte/pinkster-2011/files-download/398_b037ba1df4a0bbde8d4a6d671dc5a316 . As jy nie regkom nie, sal ek dit vir jou per e-pos kan stuur.
 
Error: Directory path specified is not a directory: /usr/www/users/gemeen/Powerpoint