Benewens die Hemelvaart en Pinkster rubrieke in die Liedboek (425-444) is daar 'n hele aantal Flam liedere wat goed by die tema sal pas:
  • Flam 4 - O Heilige Gees, Kom Maak My Nuut
  • Flam 5 - Daar Is Geen Grens
  • Flam 41 - Beeld van God
  • Flam 52 - Laat almal weet
  • Flam 70 - Lig vir die wêreld
  • Flam 80 - Weet jy?
  • Flam 119 - Ons aanvaar jou met die liefde
  • Flam 173 - Dis die opdrag van God
  • Flam 227 - Ons sal nou gaan
  • Flam 256 - Ons is U Liggaam