Sondag, 01 Februarie 2009 02:00 Laas Opdateer op Woensdag, 04 Februarie 2009 01:02
Luisterende kerke koester leerbaarheid, deernis, vertroue en openheid as waardes. Luister na God is eerstens ‘n Woordervaring. Dit is ook ‘n beweging van die Gees in die hart van die gelowiges. Dit is ook ‘n doelbewiste poging om mede-gelowiges, voorgangers, randfigure, en selfs vreemdelinge te hoor. Dit is ’n pakket wat bestaan uit ‘n CDROM en DVD. Teikenmark: Kerkrade, gemeente- en kleingroepbyeenkomste.
CD:
1. ‘n Perspektief op Seisoen van Luister en ‘n preekskets.
2. Luistersiklushulpmiddel vir individue en groepe om goed te luister na God.
DVD:
Die Luisterlied fokus op ‘n verhouding wat luister bevorder.
Vervaardiger: Seisoen van Luister-kommitee
( Mema-Media )
Prys: R0.00 (14 % BTW ingesluit)
Prys: Gratis. Slegs posgeld betaalbaar.Tydsduur:Â DVD Luisterlied 3 min 50 sek
Navrae en direkte bestellings: Deelnommer: 0860 26 33 42Â Â