Kerkjaar 2010-11

File Version Licence Size Added Hits
Hebreërs 2:10-18.doc 67.5 KB Dec 09, 2010 16:03 Download 1209

Psalm 97 – Kersfees – 25 Desember 2010

Die Psalm sê nie ons moet die huidige wêreld ontken nie. Dit gee ons God se perspektief op die werklikheid. Dit wil juis sê dat die Here op ’n misterieuse wyse aanwesig en nie afwesig is nie. Daar is genoeg bandwydte by God dat elkeen van ons lig en blydskap en beskerming kan kry.  Kom ons sing daaroor, want Jesus het op aarde aangekom.  Niks is meer dieselfde nie.

Psalm 97.ppt 789.5 KB Dec 09, 2010 15:36 Download 1737
Psalm 97.pptx 638.06 KB Dec 09, 2010 15:37 Download 1130
Psalm 97.doc 71 KB Dec 09, 2010 15:38 Download 1300

Matteus 1:19-25 – Advent 4: Liefde – 19 Desember 2010

Josef se krisis is ons almal se krisis.  Ons is almal in die middel van God se storie gebore.  Soos Josef op grond van God se openbaring moes besluit om in die storie te bly en ’n gewillige medewerker te word, so moet ons dit vandag nog doen.  Dan skryf ons met ons klein stories episodes in die groter storie van God met dié wêreld.  Kies dus vandag vir God se verhaal en speel jou rol daarin!

Matteus 1:19-25.ppt 737.5 KB Dec 09, 2010 15:13 Download 1559
Matteus 1:19-25.pptx 581.61 KB Dec 09, 2010 15:19 Download 1094
Matteus 1:19-25.doc 71.5 KB Dec 09, 2010 15:25 Download 1228

Matteus 11:2-11 – Advent 3: Vreugde – 12 Desember 2010

Vreugde en vrede is om Jesus aan die werk te sien, ten spyte van jou persoonlike omstandighede.  Daar is egter geen waarborge van persoonlike voorspoed in die evangelie nie.  Johannes sterf in die tronk.  Maar sy oë het die grootheid van God in Jesus gesien.  Die aansporing is om aan Jesus vas te hou as hoop vir die wêreld, en ook vir jou persoonlike lewe – ten spyte van jou omstandighede.

Matteus 11:2-11.ppt 811.5 KB Dec 06, 2010 10:36 Download 1736
Matteus 11:2-11.pptx 687.15 KB Dec 06, 2010 10:37 Download 1104
Matteus 11:2-11.doc 84.5 KB Dec 06, 2010 10:39 Download 1285

Matteus 3:1-12 – Advent 2: Vrede – 5 Desember 2010

In die harde rots- en bergwoestyn van Judea, op die oewer van die Jordaanrivier, deel Johannes die Doper ’n kompas uit. Die “koninkryk van die hemel” is die kompas. Hy roep ons op om ons lewens in die rigting wat die kompasnaald wys, te draai.

Matteus 3:1-12.ppt 876 KB Nov 27, 2010 12:38 Download 1737
Matteus 3:1-12.pptx 704.1 KB Nov 27, 2010 12:39 Download 1060
Matteus 3:1-12.doc 88.5 KB Nov 27, 2010 12:40 Download 1198

Matteus 24:36-44 – Advent 1: Hoop – 28 November 2010

’n Verwagtende ouerpaar oriënteer hulleself aan die toekoms.  Jesus roep ons op om dieselfde te doen.  Christene leef in die verwagting van Jesus se tweede koms.  Daar is ’n geboorte op pad, die geboorte van die nuwe wêreld wanneer Jesus weer kom. En ons moet dit bewustelik besig en waaksaam wagtend tegemoet gaan.

Matteus 24:36-44.ppt 599 KB Nov 22, 2010 05:59 Download 1785
Matteus 24:36-44.pptx 475.28 KB Nov 22, 2010 06:01 Download 1102
Matteus 24:36-44.doc 84 KB Nov 22, 2010 06:02 Download 1146


For DOWNLOAD is used JotLoader component © V. Kanich 2007-2009