Produkte

Vergaderings

AddThis Social Bookmark Button

Subtitle: A guide for conducting meetings in congregations

Published by Bible Media

Summary of content:
An extensive guide using the Listening Cycle to help church leaders to organise and arrange meetings in such a way that church meetings will grow from regulative meetings to meetings that are in nature meetings of listening – to one another and to God.
AddThis Social Bookmark Button

God praat - leef luisterryk (vergaderings)

Frederick Marais het navorsing gedoen oor die wyse waarop ons vergaderings in die kerk hou. Die resultaat is hierdie boek wat die luistersiklus aanwend om gelowiges te help om geloofsonderskeidend te kan vergader. Aan die hand van die verhaal van ’n gemeenteleier uit die eerste gemeente van Handelinge, word gelowiges begelei om die bewegings van die Gees te onderskei, wat kan lei tot "luisterryke” besluite.

Hierdie boek help leiers en reisgenote, gidse op die nuwe pad, om beter te luister. Dit lê die fondament vir die onafwendbare kreatiewe ontploffing wanneer leiers saam luister en hulle roeping hoor. Ware geloof is immers die moed om verder te gaan as wat mens kan sien

Opsomming van inhoud:

  • ’n Woord vooraf
  • 'n Woord van dankie
Deel een: Inleidend
  • Die geboorte van die eerste gemeente: Handelinge 4 – 15
  • Gespreksvrae
Deel twee: Agtergrondkennis en die gebruik van die luistersiklus
Hoofstuk 1: God praat … in die eerste persoon
  • 1. Eerste ontdekking: Tôrâ … God praat
  • 2. Tweede ontdekking: Nevi`îm … God neem inisiatief
  • 3. Derde ontdekking: Ketûvîm … God gee sy wysheid in geloofsonderskeiding
  • 4. Wat beteken "geloofsonderskeiding"?
Hoofstuk 2: Die gebruik van die luistersiklus in vergaderings
  • 1. Praktiese voorstelle en vrae oor die gebruik van die luistersiklus in vergaderings
Deel drie: Die luistersiklus
Hoofstuk 3: Eerste beweging – rus
  • Stasie 1: Ingenooi deur God om tot rus te kom … in gemeenskap met mekaar
  • Stasie 2: Ingaan in God se tyd
Hoofstuk 3: Eerste beweging – rus
  • Hoofstuk 4: Tweede beweging – hoor
  • Stasie 1: Ingenooi deur God om tot rus te kom … in gemeenskap met mekaar
  • Stasie 2: Ingaan in God se tyd
  • Stasie 3: Luister na God se Woord
  • Stasie 4: Luister na mekaar
  • Stasie 5: Luister na ander en die tye
  • Stasie 6: Luister weer na God se Woord, en word bewus van die werking van die Gees
Hoofstuk 5: Derde beweging – leef
  • Stasie 7: Fokus op wat God nou doen: die uitdaging van verantwoordelike leierskap
  • Stasie 8: Antwoord met ons lewe
Deel vier: Hulpmiddels
  • 1. Boeke
  • 2. Lectio Divina
  • 3. Groepliturgie 1: Agape-maaltyd
  • 4. Groepliturgie 2: Hoop
Bronnelys
Skrywer: Frederick Marais

Prys: R44.95  (14 % BTW ingesluit)
    
Aantal bladsye: 153 

Teikenmark: Bybelstudie-, klein- en selgroepe.

Navrae en direkte bestellings:     Deelnommer: 0860 26 33 42