Produkte

AddThis Social Bookmark Button
Baie mense stoei om in kontak met God te kom, maar hierdie deelnemedsgids is omtwikkel om gelowiges te help wat probeer om God te ontmoet. Met die oog daarop help hierdie gids jou:
  • Om dieper in God se Woord te delf oor die tema van roeping - Die gees werk in ond as ons saam worstel oor die betekenis van 'n teksgedeelte vir ons lewe.
  • Om as gelowiges nader aan mekaar te groei - Geen geroepene is bedoel om alleen te leef nie. Die groep gee ons 'n plek om te behoort en laat ons oefen hoe om as geloofsgemeenskap saam te leef.
  • Om die fokus op ons roeping duideliker te kry - Jou gesprekke en nadenke word gefokus sodat jy kan begin ontdek waar en hoe God jou meer wil gebruik.

Skrywer: Nico Simpson

Prys: R24.95 (14 % BTW ingesluit)

ISBN: 978 08648 74498

Navrae en direkte bestellings: Deelnommer: 0860 26 33 42