TEKEN HIER IN

Pinkster 2010

Nuusbrief

Skryf hier in
ONTHOU: Geregistreerde gebruikers word outomaties ingeteken op die nuusbrief. Registreer. Jy kan egter kies om nie te registreer nie, en steeds die nuusbrief te ontvang.
Seisoen van Luister Nuusbrief


Receive HTML?

Sub menu

Produkte

Produkte

AddThis Social Bookmark Button

Chris, saam met al die ander is ek ook baie dankbaar vir die ongelooflike produkte wat julle tot ons beskikking stel. Dankie daarvoor.

Ek het vandag die geleentheid gehad om as aanloop tot Pinkster by ons gemeente se wyk vir bejaardes te preek oor die tema Stap saam met Jesus oor grense - met Joh 4 as preekteks.

`n Mens het dikwels die persepsie dat bejaardes baie moeiliker geneë sal wees om grense oor te steek. Vandag het ek ervaar dat die gedagte van grense oorsteek saam met Jesus baie entoesiasties ontvang is. Joh 4 en die inligting in die artikels wat julle beskikbaar gestel het, het dit moontlik gemaak om die waarheid baie duidelik oor te dra. Ek het heerlik gelees aan al julle artikels en voorstelle, en dit was nogal `n ding om te besluit wat om in `n eredienssituasie weg te laat ter wille van tyd. Gelukkig is daar die reeks wat voorlê wat nog baie geleenthede daarvoor bied.

Doen so voort!

Groete

Pieter Malherbe

AddThis Social Bookmark Button

Subtitle: A guide for conducting meetings in congregations

Published by Bible Media

Summary of content:
An extensive guide using the Listening Cycle to help church leaders to organise and arrange meetings in such a way that church meetings will grow from regulative meetings to meetings that are in nature meetings of listening – to one another and to God.

Lees meer...

AddThis Social Bookmark Button

Die vrou by die put (deelnemersgids) - Chris van Wyk e.a

( Bybel-Media )
Prys: R25.00 (14 % BTW ingesluit) - koop aanlyn
Subtitel: Stap saam met Jesus oor grense – ’n Studie oor die Samaritaanse vrou

Opsomming van inhoud: Die skrywers van Die vrou by die put gebruik die verhaal wat in Johannes 4 opgeteken is – Jesus en die Samaritaanse vrou – as vertrekpunt om te sê: God het ons gemaak met die behoefte om in gemeenskap met mekaar te wees. God het ons geroep om vir ander te leef, maar dit beteken om waarlik by hulle teenwoordig te wees. En om waarlik by hulle teenwoordig te wees moet ons grense na hulle toe oorsteek. En dit is presies waarmee hierdie boek gelowiges help.

Die vrou by die put is deel van die Groei oor grense-program, wat deel vorm van die Seisoen van Luister, en is spesiaal ontwerp vir groepe. Dit bestaan uit ’n leiersgids en ’n deelnemersgids.

Lees meer...

AddThis Social Bookmark Button

As jy vooruit wil werk aan die Fokustekste vir die komende vakansietyd, kan jy dit hier aflaai:

Datum Fokusteks PowerPoint Word
20 Desember 2009 Miga 5:2-5 Laai af Laai af
25 Desember 2009 Jesaja 9:2-7 Laai af Laai af
27 Desember 2009 1 Samuel 2:18-20,26 Laai af Laai af
3 Januarie 2010 Psalm 72 Laai af Laai af
10 Januarie 2010 Lukas 3:15-17,21-22 Laai af Laai af
17 Januarie 2010 Johannes 2:1-11 Laai af Laai af

Geseënde Christusfees!

AddThis Social Bookmark Button

Fokustekste vir die Leesrooster 2010 (Laai dit af in Word formaat)

 

Advent 2009 tot Koninkrykstyd 2010 - Jaar C

Lees meer...